Dagboek Van 'n Perdmal Meisiekind   Boek 2   Ponieklub-Avonture

Dagboek Van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-Avonture

Por Katrina Kahler, Petro Ebersöhn (Traductor)

Descarga inmediata

Formato

EPUB

Protección

sin DRM

Idioma

Año Lanzamiento

2016

Sinopsis

Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, - hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit. “Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!” Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets… van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van ‘n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet. Dit is die tweede boek in die Dagboek van ‘n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars. Onlangse kommentaar; “Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig ‘n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme.” “Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!”

Petro Ebersöhn

Compatibilidad

El ebook Dagboek Van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-Avonture está en formato EPUB y se encuentra protegido con marca de agua (sin DRM).

  • En una PC o MAC: Descarga el programa gratuito Adobe Digital Editions y autorízalo con una cuenta ID de Adobe.
  • En un smartphone o tablet (iOS o Android): Descarga la app Aldiko Next o la app PocketBook.
  • En un lector de libros electrónicos (eReader): Verifica que acepte ebooks con DRM de Adobe.
  • Este eBook ES COMPATIBLE con Kindle.