Mullie Se Verjaarsdag

Mullie Se Verjaarsdag

Die Woudties

Por Francois Keyser, Elrika Keyser (Traductor)

Descarga inmediata

Formato

EPUB

Protección

sin DRM

Idioma

Año Lanzamiento

2016

Sinopsis

Welkom in die wereld van “Die Woudties” “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. "Die Woudties" boeke is elk een geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons moet seker maak van ons feite in plaas van om afleidings te maak. In hierdie boek beplan die diere maats vir Mullie die kameelperd 'n verrassings partytjie. Beplan saam met die maats terwyl hulle onderling konkel en Mullie van geen sout of water weet nie. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".

Elrika Keyser

Compatibilidad

El ebook Mullie Se Verjaarsdag está en formato EPUB y se encuentra protegido con marca de agua (sin DRM).

  • En una PC o MAC: Descarga el programa gratuito Adobe Digital Editions y autorízalo con una cuenta ID de Adobe.
  • En un smartphone o tablet (iOS o Android): Descarga la app Aldiko Next o la app PocketBook.
  • En un lector de libros electrónicos (eReader): Verifica que acepte ebooks con DRM de Adobe.
  • Este eBook ES COMPATIBLE con Kindle.