Hoekom Ek Die Joodse Geloof Verlaat Het Om 'n Christen Te Word

Hoekom Ek Die Joodse Geloof Verlaat Het Om 'n Christen Te Word

Por Bernard Levine, Zelna Naudé (Traductor)

Descarga inmediata

Formato

EPUB

Protección

sin DRM

Idioma

Euskera

Año Lanzamiento

2017

Sinopsis

Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie n Bybel is nie. Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers n Bybel in hul huise het nie? Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie. En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie. Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie?  Wat glo die Jode is die weg na die hemel? Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.

Zelna Naudé

Compatibilidad

El ebook Hoekom Ek Die Joodse Geloof Verlaat Het Om 'n Christen Te Word está en formato EPUB y se encuentra protegido con marca de agua (sin DRM).

  • En una PC o MAC: Descarga el programa gratuito Adobe Digital Editions y autorízalo con una cuenta ID de Adobe.
  • En un smartphone o tablet (iOS o Android): Descarga la app Aldiko Next o la app PocketBook.
  • En un lector de libros electrónicos (eReader): Verifica que acepte ebooks con DRM de Adobe.
  • Este eBook ES COMPATIBLE con Kindle.