Sinopsis
Ek hoop jy sal die inligting nuttig, bruikbaar en lonend sal vind. Die inligting in hierdie e-boek oor verskeie aspekte van gholf en verwante onderwerpe is gerangskik in 17 hoofstukke van ongeveer 500-600 woorde elk. Ek hoop dat dit diegene wat meer van gholf as sport wil leer, sal interesseer. As bykomende bonus verleen ek aan jou toestemming om die inhoud in jou eie webwerf of in jou eie blogs en nuusbrief te gebruik, alhoewel dit beter is as jy dit eers in jou eie woorde oorskryf. Jy kan die boek ook verdeel en die artikels herverkoop. Die enigste reg wat jy in werklikheid nié het nie, is om die boek soos wat jy dit ontvang het te herverkoop of weg te gee.
Compatibilidad
El ebook Gholf Vir Beginners está en formato EPUB y se encuentra protegido con marca de agua (sin DRM).
Puedes leer este eBook en los siguientes dispositivos:
- En una PC o MAC: Descarga el programa gratuito Adobe Digital Editions y autorízalo con una cuenta ID de Adobe.
- En un smartphone o tablet (iOS o Android): Descarga la app Aldiko Next o la app PocketBook.
- En un lector de libros electrónicos (eReader): Verifica que acepte ebooks con DRM de Adobe.
- Este eBook ES COMPATIBLE con Kindle.